Aanlyn Kitaarlesse vir Beginners – LES 1
In Les 1 behandel ons die akkoorde A D en E. Ons begin ook met basiese “strum” tegnieke so wel as die teorie agter die akoorde. Daar is lekker oefeninge waar jy saam met Wouter kan speel so wel as ‘n lekker stukkie “af-show” aan die einde van die les. Belangrikste is… Geniet dit!
Leer nou saam met Wouter, stap vir stap van die begin af hoe om kitaar te speel en ook hoe om musiek teorie te verstaan op n lekker manier met goeie resultate.
Proudly sponsored by: www.bluedivision.co.za
Om hierdie les te koop, kliek op “Add To Cart” en gaan dan na die “Checkout” bladsy om die transaksie te voltooi.
Aanlyn Kitaarlesse vir Beginners – LES 2
In Les 2 behandel ons die Sleutels G en D en Akkoorde C & G. Ons leer ook ons eerste “finger picking” tegniek en leer ons eerste “power chords”.
Leer nou saam met Wouter, stap vir stap van die begin af hoe om kitaar te speel en ook hoe om musiek teorie te verstaan op n lekker manier met goeie resultate.
Proudly sponsored by: www.bluedivision.co.za
Om hierdie les te koop, kliek op “Add To Cart” en gaan dan na die “Checkout” bladsy om die transaksie te voltooi.
Aanlyn Kitaarlesse vir Beginners – LES 3
In Les 3 behandel ons die Sleutel C en Akkoorde F, Am en Em. Ons leer ook hoe om met ‘n plektrum te pick en “Bar Chords”.
Leer nou saam met Wouter, stap vir stap van die begin af hoe om kitaar te speel en ook hoe om musiek teorie te verstaan op n lekker manier met goeie resultate.
Proudly sponsored by: www.bluedivision.co.za
Om hierdie les te koop, kliek op “Add To Cart” en gaan dan na die “Checkout” bladsy om die transaksie te voltooi.
Album – Toe Roep Jy My
Wouter se nuutste album “Toe Roep Jy My” is nou landswyd beskikbaar!
Bestel jou getekende CD hier en ons pos dit vir jou.
Prys sluit posgeld van R44.60 in (ordinary parcel with tracking number) (SAPO)
Om die CD te koop, kliek op “Add To Cart” en gaan dan na die “Checkout” bladsy om die transaksie te voltooi.
Wouter en Anita “Somerson & Lente”
Wouter & Anita se eerste enkelsnit “Somerson & Lente”
Jy kan die liedjie gratis hier aflaai!
As jy voel jy wil ‘n donasie gee is jy meer as welkom.
WH van de Venter
Capitec Bank
Branch: 470010
Rek nr: 139 763 7291
Baie dankie vir jou ondersteuning!
