Aanlyn Kitaarlesse vir Beginners – LES 1

In Les 1 behandel ons die akkoorde A D en E. Ons begin ook met basiese "strum" tegnieke so wel as die teorie agter die akoorde. Daar is lekker oefeninge waar jy saam met Wouter kan speel so wel as ‘n lekker stukkie "af-show" aan die einde van die les. Belangrikste is... Geniet dit!

Leer nou saam met Wouter, stap vir stap van die begin af hoe om kitaar te speel en ook hoe om musiek teorie te verstaan op n lekker manier met goeie resultate.

 

Proudly sponsored by: www.bluedivision.co.za

 

Om hierdie les te koop, kliek op "Add To Cart" en gaan dan na die "Checkout" bladsy om die transaksie te voltooi.

Quantity

Price: ZAR75.00

Shipping: ZAR0.00

Loading Updating cart...
LoadingUpdating...