Aanlyn Kitaarlesse vir Beginners – LES 2

In Les 2 behandel ons die Sleutels G en D en Akkoorde C & G. Ons leer ook ons eerste "finger picking" tegniek en leer ons eerste "power chords".

Leer nou saam met Wouter, stap vir stap van die begin af hoe om kitaar te speel en ook hoe om musiek teorie te verstaan op n lekker manier met goeie resultate.

Proudly sponsored by: www.bluedivision.co.za

 

Om hierdie les te koop, kliek op "Add To Cart" en gaan dan na die "Checkout" bladsy om die transaksie te voltooi.

Quantity

Price: ZAR75.00

Shipping: ZAR0.00

Loading Updating cart...
LoadingUpdating...